AfriForum wil jou mening verkry oor vullisterreine in Warmbad, Nylstroom en Naboomspruit. |
Beste inwoner van Bela-Bela (Warmbad), Modimolle (Nylstroom) en Mookgophong (Naboomspruit)
AfriForum wil graag jou mening oor die vullisterreine en vullisverwydering in hierdie areas verkry. Hierdie opname is daarop gemik om jou persepsies rakende die vullisterreine en vullisverwydering in jou omgewing met ons te deel.
As jy ons opname voltooi, staan jy ’n kans om ’n Takealot-geskenkbewys ter waarde van R500 te wen.
Bepalings en voorwaardes
AfriForum sal jou persoonlike inligting ingevolge die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 (die sogenaamde POPI-wet) beskerm. Alle data wat met hierdie opname ingesamel word, sal vertroulik hanteer word en sal slegs vir navorsingsdoeleindes gebruik word. Respondente se terugvoer bly anoniem en geen persoonlike inligting sal sonder toestemming met derde partye gedeel word nie. Deelname aan hierdie peiling is vrywillig en jy mag jou enige tyd daaraan onttrek.
1. Die prys behels die volgende: ’n Takealot-geskenkbewys ter waarde van R500.
2. Die prys kan nie vir kontant verruil word nie.
3. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word, indien die besonderhede by die laaste vraag volledig voltooi is.
4. Die wenner word deur AfriForum aangewys. Die finale beslissing is nie onderhandelbaar nie en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
5. AfriForum en sy vennote is nie aanspreeklik vir enige tegniese fout wat daartoe kan lei dat ’n inskrywing nie suksesvol ingedien word nie.
Navrae
Stuur gerus ’n e-pos aan AfriForum se gemeenskapsake-afdeling by hendrik.kotze@afriforum.co.za as jy enige vrae oor hierdie opname het.